- Die Tags for Africa Toediener is gemaak van sterk duursame Nylon.
- Tags for Africa Toediener het n leeftyd kapasiteit en is maklik om te gebruik met alle Tags for Africa Oorplaatjies.
- Dit is getoets in die veld vir sy duursaamheid.
- Die Tags for Africa Toediener Pennetjie kan met gemak gebruik word op meestal Toedieners.