Laser Oorplaatjies verhoog die doeltreffendheid en presisie van U se Oorplaatjies kodering proses.
U kan kies om die Oorplaatjies gebrand te he met U plaas se logo of enige ander logo wat U vereis asook n alfanumeriese volgorde.
Die resultaat van Laser Oorplaatjies sal dus help met die organisering van U diere en om die vermoe te he om die diere makliker te identifiseer en te beheer.
Ons kan enige van ons Oorplaatjies Laser print maar let wel donker gekleurde Oorplaatjies mag dalk n probleem veroorsaak met die leesbaarheid van die tag.
Die Laser drukking sal leesbaar wees vir die lewensduur van die tag.
Geen “set-up” vooie is vir toepassing tot numeriese Laser drukking nie maar daar mag dalk n nominale vooi op “logo’s” wees afhangende watse tyd gespandeer word om die Oorplaatjies reg te kry en te voltooi.