Die groot V4 Oorplaatjie kan gebruik word in samewerking met die reeks 1 en 2 M1 Pennetjie.
Die Oorplaatjie word gebruik vir merking of vir aanvullende kleurkodering van diere.
Dit is geskik vir gebruik op groot beeste en om te help met teling rekords.
Die Dimensie van die Oorplaatjie is 102mm x 73mm.
Die Oorplaatjie kan op Laser gedruk word met enige inligting wat U versoek.
Tags for Africa Oorplaatjies is vervaardig van hoë gehalte , UV bestand PVC Polimeer , plastificeermiddel , HMF stabiliseerder en kleur pigmente om SA se weer te weerstaan.
Die Oorplaatjie is beskikbaar in pakke van 25 in die volgende standaarde kleure : Wit, Geel, Oranje, Lemmetjie Groen , Blou, Donker Groen , Pienk, Pers en Rooi.
Die volgende kleure kan vervaardig word en spesiale versoeke kan gedoen word maar dit is nie voorraad items nie: Bruin, Turquoise , Goud, Silwer , Room, Terracotta.