PRODUKTE

Oorplaatjie 1

 Die TFA 1 Oorplaatjie word gebruik vir identifikasie op Skape Hulle grootte is 55mm x 15mm Die prys is R2.80 per oorplaatjie wat bestaan uit die manlike en vroulike deel.  

Oorplaatjie 2 

Die TFA 2 Oorplaatjie word gebruik vir identifikasie op Skape, Varke en Bokke Hulle grootte is 58mm x 35mm Die prys is R 3.20 per oorplaatjie wat bestaan uit die manlike en vroulike deel.    

Oorplaatjie 3

Die TFA 3 Oorplaatjie word gebruik vir identifikasie op Kalfies en Wild Hulle grootte is 82mm x 60mm Die prys is R3.80 per oorplaatjie wat bestaan uit die manlike en vroulike deel.    

Brand Ysters

Oorplaatjie 4

Die TFA 4 Oorplaatjie word gebruik vir identifikasie op Beeste Hulle grootte is 102mm x 73mm Die prys is R5.00 per oorplaatjie wat bestaan uit die manlike en vroulike deel.