Return to AFRIKAANS

Oorplaatjie 2 / V2

IMG_9114

  • Die klein V1 Oorplaatjie kan gebruik word in samewerking met die reeks 1 en 2 M1 Pennetjie.
  • Die Oorplaatjie word gebruik vir merking of vir aanvullende kleurkodering van diere.
  • Dit is geskik vir gebruik op bokke, skape en varke en vir diere met kleiner ore.
  • Die Dimensie van die Oorplaatjie is 58mm x 35mm.
  • Die Oorplaatjie kan op Laser gedruk word met enige inligting wat U versoek.
  • Tags for Afica Oorplaatjies is vervaardig van hoë gehalte , UV bestand PVC Polimeer , plastificeermiddel , HMF stabiliseerder en kleur pigmente om SA se weer te weerstaan ​.·
  • Die Oorplaatjie is beskikbaar in pakke van 25 in die volgende standaarde kleure : Wit, Geel, Oranje, Lemmetjie Groen , Blou, Donker Groen , Pienk, Pers en Rooi.·
  • Die volgende kleure kan vervaardig word en spesiale versoeke kan gedoen word maar dit is nie voorraad items nie: Bruin, Turquoise , Goud, Silwer , Room, Terracotta .