Return to AFRIKAANS

Oorplaaitjie 1 / V 1

IMG_9106

  • Die klein V1 Oorplaatjie kan gebruik word in samewerking met die reeks 1 en 2 M1 Pennetjie.
  •  Die Oorplaatjie word gebruik vir merking of vir aanvullende kleurkodering van diere.·
  • Dit is geskik vir gebruik op bokke, skape en varke.·
  • Die Dimensie van die Oorplaatjie is 55mm x 15mm.·
  • Die Oorplaatjie kan op Laser gedruk word met enige inligting wat U versoek.·
  • Tags for Africa Oorplaatjies is vervaardig van hoë gehalte , UV bestand PVC Polimeerr , plastificeermiddel , HMF stabiliseerder en kleur pigmente om SA se weer te weerstaan ​.·
  • Die Oorplaatjies is beskikbaar in pakke van 25 in die volgende standaarde kleure : Wit, Geel, Oranje, Lemmetjie Groen , Blou, Donker Groen , Pienk, Pers en Rooi.·
  • Die volgende kleure kan vervaardig word en spesiale versoeke kan gedoen word maar dit is nie voorraad items nie: Bruin, Turquoise , Goud, Silwer , Room, Terracotta .