Return to AFRIKAANS

Laser Oorplaatjies

 

 IMG_9126 IMG_9124 IMG_9122 IMG_8601 IMG_9125
  • Laser Oorplaatjies verhoog die doeltreffendheid en presisie van U se Oorplaatjies kodering proses.
  • U kan kies om die Oorplaatjies gebrand te he met U plaas se logo of enige ander logo wat U  vereis asook n alfanumeriese volgorde.
  • Die resultaat van Laser Oorplaatjies sal dus help met die organisering van U diere en om die vermoe te he om die diere makliker te identifiseer en te beheer.
  • Ons kan enige van ons Oorplaatjies Laser print maar let wel donker gekleurde Oorplaatjies  mag dalk n probleem veroorsaak met die leesbaarheid van die tag.
  • Die Laser drukking sal leesbaar wees vir die lewensduur van die tag.
  • Geen “set-up” vooie is vir toepassing tot numeriese Laser drukking nie maar daar mag dalk n nominale vooi op “logo’s” wees afhangende watse tyd gespandeer word om die Oorplaatjies reg te kry en te voltooi.