Baggasie Oorplaatjies
Ons Bagasie Oorplaatjies is gemaak van sagte UV bestand,PVC Polimeer, HMF Stabiliseerde en kleurpigmente.
Al die die Bagasie Oorplaatjies is wonderlik vir die gebruik vir sport identifikasie vir spelers se sakke en asook vir gholftoernooie.
Dit is ook ideaal vir wanneer U wil reis.
Ook die perfekte gebruik vir Bus, Trein, Lugredery maatskappye, Geskenke, Troeteldier draers en Skool tas identifikasies vir jonger kinders.
Hierdie Bagasie Oorplaatjies kan ook oor gerol word, op getrap word sonder om enige skade aan enige persoonlike inligting te veroorsaak.
Bagasie Oorplaatjies kan aangepas word met U se eie keuse op logo’s of ontwerpe deur laser drukking.
Beskikbaar in die volgende kleure: Wit, Geel, Oranje, Blou, Donker Groen, Pienk, Pers en Rooi.