Return to AFRIKAANS

Vlekvrye Staal Plaatjies

IMG_8464 IMG_8463

Vlekvrye Staal Plate grootte : 95mm x 50 mm

Untitled Untitled 2

Vlekvrye Staal Plate grootte : 151mm x 40mm

 

  • Vlekvrye Staal Plaatjies kan gebruik word vir n wye verskeidenheid van toepassings, insluitend: Industriele Militere, Ruimte,Kommersiele gebruik,Stoor produkte,Vragmotor en Karre,Kantoor produkte,Materiaal hanteringFfasiliteit onderhoud,Dok toerusting en Verpakking.
  • Die gebruik van Vlekvrye Staal Plaatjies is ook goed vir  identifisering.
  • Die Vlekvrye Staal Plaatjies kan ook gebruik word vir Laser drukking.
  • Met die keuse van datums,kodes of enige individuele  inligting wat vereis word.
  • Die Vlekvrye Staal Plaatjies kan gemaak word volgens U se spesifikasies.
  • Ons produseer Vlekvrye Staal Plaatjies met die grootte,vorm en beskruiwing wat U versoek.
  • Vlekvrye Staal Plaatjies is gemerk met Fiber Laser om dit  n ongelooflike sterk afwerking te gee.