Return to AFRIKAANS

Oorplaatjie 3 / V3

IMG_9116

  • Die medium grootte V3 Oorplaatjie kan gebruik word in samewerking met die reeks 1 en 2 M1 Pennetjie.
  • Die Oorplaatjie word gebruik vir merking of vir aanvullende kleurkodering van diere.
  • Dit is geskik vir gebruik op kalwers en meeste wild.
  • Die Dimensie van die Oorplaatjie is 82mm x 60mm.
  • Die Oorplaatjie kan op Laser gedruk word met enige inligting wat U versoek.
  • Tags for Africa Oorplaatjies is vervaardig van hoë gehalte , UV bestand PVC Polimeer , plastificeermiddel , HMF stabiliseerder en kleur pigmente om SA se weer te weerstaan.
  • Die Oorplaatjie is beskikbaar in pakke van 25 in die volgende standaarde kleure : Wit, Geel, Oranje, Lemmetjie Groen , Blou, Donker Groen , Pienk, Pers en Rooi.
  • Die volgende kleure kan vervaardig word en spesiale versoeke kan gedoen word maar dit is nie voorraad items nie: Bruin, Turquoise , Goud, Silwer , Room, Terracotta.