Return to AFRIKAANS

Kalf Speen Ring

 IMG_8480

 

  • Die Speen Ringe word in plek gehou deur n vleuel moer en bout wat die plastiek ring versterker in die neus.
  • Die Speen Ring is gemaak sodat dit nie deur die neus sal steek nie en die spanning in die plastiek dien as n sluitmoer sodat dit nie los maak nie.
  • n Speen Ring is toegepas aan n jong koei vir die doel om suiging  te voorkom.
  • Die doel is om laktasie op te droog maar nogsteeds die band tussen die Koei en Kalf te hou sonder enige onnodige stress.